Testimonials

" Johanita Schoeman"

"Die sjarmeklasse beteken regtig baie vir my kind! Dit help haar om meer selfvertroue te he. Dit leer haar hoe om haarself mooi te maak en te versorg. Dit is haar hoogtepunt van elke week. Doen so voort."

" Ingrid Landsberg"

“Thank you Efraine for this wonderful concept of “Sjarme” finishing/grooming classes for our girls. You help us in polishing these young ladies and with a role model like yourself, there is much hope”